Lied in "Nine months" [boodskap #79686] |
Thu, 26 June 2003 06:53 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In die film "Nine months", onlangs op TV, het Hugh Grant op 'n stadium 'n
plaat gespeel op 'n tere oomblik. Ek dink die titels het gesê dit was deur
Van Morrison. Is daar iemand op die ng wat met sulke skraps inligting vir my
kan sê wat die plaat was? Dit was besonder mooi.
Koot
|
|
|
Re: Lied in "Nine months" [boodskap #79687 is 'n antwoord op boodskap #79686] |
Thu, 26 June 2003 07:08 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Koot" skryf in boodskap news:bde59a$ddk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In die film "Nine months", onlangs op TV, het Hugh Grant op 'n stadium 'n
> plaat gespeel op 'n tere oomblik. Ek dink die titels het gesê dit was deur
> Van Morrison. Is daar iemand op die ng wat met sulke skraps inligting vir my
> kan sê wat die plaat was? Dit was besonder mooi.
>
> Koot
>
"These are the Days" deur Van Morrison
Lorinda
|
|
|
Re: Lied in "Nine months" [boodskap #79688 is 'n antwoord op boodskap #79687] |
Thu, 26 June 2003 07:12 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wow. Jy's goed.
Baie dankie.
"Lorinda" skryf in boodskap news:3efa9ae7$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Koot" wrote in message
> news:bde59a$ddk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In die film "Nine months", onlangs op TV, het Hugh Grant op 'n stadium 'n
>> plaat gespeel op 'n tere oomblik. Ek dink die titels het gesê dit was deur
>> Van Morrison. Is daar iemand op die ng wat met sulke skraps inligting vir my
>> kan sê wat die plaat was? Dit was besonder mooi.
>>
>> Koot
>>
>
> "These are the Days" deur Van Morrison
>
> Lorinda
>
|
|
|
Re: Lied in "Nine months" [boodskap #79692 is 'n antwoord op boodskap #79688] |
Thu, 26 June 2003 08:21 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda - stuur vir Koot die mp3 ... en vir my ...
By voorbaat, dank , die uwe ....
"Koot" skryf in boodskap news:bde6dr$dsl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wow. Jy's goed.
>
> Baie dankie.
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3efa9ae7$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:bde59a$ddk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> In die film "Nine months", onlangs op TV, het Hugh Grant op 'n stadium 'n
>>> plaat gespeel op 'n tere oomblik. Ek dink die titels het gesê dit was deur
>>> Van Morrison. Is daar iemand op die ng wat met sulke skraps inligting vir my
>>> kan sê wat die plaat was? Dit was besonder mooi.
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>> "These are the Days" deur Van Morrison
>>
>> Lorinda
>>
>
|
|
|
Re: Lied in "Nine months" [boodskap #79737 is 'n antwoord op boodskap #79692] |
Thu, 26 June 2003 21:48 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:bdeae4$g46$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - stuur vir Koot die mp3 ... en vir my ...
> By voorbaat, dank , die uwe ....
Ek het ongelukkig nie die mp3 nie:-)
Lorinda
|
|
|
Re: Lied in "Nine months" [boodskap #79797 is 'n antwoord op boodskap #79692] |
Fri, 27 June 2003 20:18 |
Joeboy
Boodskappe: 54 Geregistreer: February 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Laat weet as julle dit wil he met n email direk aan my, 4,38Mb, ek sal dan
direk stuur
Joeboy
--
"We know that communication is a problem, but the company is not going
to discuss it with the employees."
(Switching supervisor, AT&T Long Lines Division)
"Jonas" skryf in boodskap news:bdeae4$g46$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - stuur vir Koot die mp3 ... en vir my ...
> By voorbaat, dank , die uwe ....
|
|
|